"Pennisetum rupellii" is 'n wetenskaplike naam vir 'n grassoort in die genus Pennisetum. Dit staan algemeen bekend as "Ruppel se fonteingras" en is inheems aan Afrika.